• 24 uur versorging vir 80 verswakte ouer persone,
  • 24 uur versorging vir 19 demensiepasiënte;
  • Veilige verblyf vir 25 semi-verswakte inwoners;
  • Enkel-, tweebed- of vierbedkamers is beskikbaar.

Die volgende dienste is beskikbaar: verpleegsorg, mediese sorg, fisioterapie, maatskaplike werkdienste, geestelike versorging, instandhoudingsdienste, administrasie- en finansiële dienste, bestuursdienste, gebalanseerde maaltye, skoonmaak- en washuisdienste.

Kontakpersoon by die residensiële dienste:
Sr Colleen Goosen
011 9725417
colleen@herfsland.co.za

Aansoekvorms is hier beskikbaar.

Koste verbonde aan die diens is
R13 600 in die verswakte afdeling en
R10 630 in die semi-verswakte afdeling.

  • 24 hour caring for 80 frail older persons;
  • 24 hour caring for 19 dementia patients;
  • Safe housing for 25 semi-frail residents;
  • Single-, two bed- and four bed rooms are available.

The following services are available: nursing care, medical care, physiotherapy, social work services, spiritual care, maintenance services, administration and financial services, managing services, balanced meals , cleaning- and laundry services.

The contact person at the residential services is
Sr Colleen Goosen
011 972 5417
colleen@herfsland.co.za

Application forms are available here.

The cost of the services is
R13 600 for the frail care and
R10 630 for the semi frail rooms.

aansoekvorm vir residensiële dienste / APPLICATION FORM FOR RESIDENTIAL SERVICES


[/section]